Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 51:23 Die Boodskap (DB)

Ek gaan daardie beker gee vir hulle wat julle verdruk het. Hulle sal dit drink. Hulle het vir julle gesê: “Gaan lê op die grond dat ons oor julle kan loop.” Jy moes op die grond gaan lê dat hulle op jou kon trap en bo-oor jou kon loop asof jy ’n pad is.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 51

Kyk Jesaja 51:23 in konteks