Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 51:22 Die Boodskap (DB)

Die Here jou God sal sy volk se lot verander. Hy sê: Ek gaan die beker wat jou so laat steier het, by jou wegvat. Jy hoef nie langer die beker van my woede te drink nie.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 51

Kyk Jesaja 51:22 in konteks