Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 5:7 Die Boodskap (DB)

Israel is die Here die Almagtige se wingerd. Die mense van Juda is die wingerdstokke van wie Hy so baie verwag het. Hy het reg en geregtigheid verwag, maar onreg gekry. In plaas van eerlikheid moes Hy hoor hoe die verontregtes hulle lot by Hom bekla.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 5

Kyk Jesaja 5:7 in konteks