Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 5:6 Die Boodskap (DB)

Ek gaan hierdie wingerd aan homself oorlaat om toe te groei. Ek gaan dit nie meer snoei of skoffel nie. Doringbosse en onkruid sal dit inneem en Ek sal sorg dat dit nie daar reën nie.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 5

Kyk Jesaja 5:6 in konteks