Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 49:19 Die Boodskap (DB)

Op die oomblik is die hele stad vol bouvalle en puinhope. Jy is ’n land wat verwoes is. Maar as jou mense terugkom, sal daar nie genoeg plek wees vir almal om te woon nie. Daar sal niks meer te sien wees van die vyand wat jou vernietig het nie.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 49

Kyk Jesaja 49:19 in konteks