Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 49:18 Die Boodskap (DB)

Maak oop jou oë en kyk wat rondom jou gebeur. Al jou mense kom bymekaar om na jou toe terug te kom. So seker as Ek lewe, sê die Here, jy sal so bly wees wanneer hulle terugkom soos ’n vrou wat plesier het in haar juwele. Jy sal so tevrede wees soos ’n bruid met haar versiersels.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 49

Kyk Jesaja 49:18 in konteks