Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 49:1 Die Boodskap (DB)

Die ander lande moet na my luister. Die lande wat ver weg is, moet fyn luister wat ek sê. Die Here het my geroep voordat ek gebore is. Hy het my alreeds ’n naam gegee voordat ek in die wêreld gekom het.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 49

Kyk Jesaja 49:1 in konteks