Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 45:8 Die Boodskap (DB)

Ek sorg dat regverdigheid van bo uit die wolke neergiet soos reën. Ek laat die aarde geregtigheid indrink. Ek laat redding en geregtigheid soos ’n plant opskiet. Ek is die Here wat dit alles laat gebeur.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 45

Kyk Jesaja 45:8 in konteks