Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 45:21 Die Boodskap (DB)

Sit koppe bymekaar en beplan hoe julle julle saak gaan bewys. Wie het lankal al gesê wat nou gaan gebeur? Was dit nie maar Ek, die Here, nie? Daar is mos nie ’n ander God behalwe Ek nie. Ek is die enigste Een wat regverdig is en wat mense red. Niemand anders kan dieselfde vir julle doen nie.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 45

Kyk Jesaja 45:21 in konteks