Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 45:1 Die Boodskap (DB)

Die Here laat Kores regeer. Hy maak hom sterk. Hy gee vir hom die krag om ander nasies voor hom te laat buig. Hy laat konings hulle wapens voor hom neerlê. Geen stad kan hom uit hou nie. Hy breek hekke oop om stede binne te val. Die Here sê vir hom:

Lees volledige hoofstuk Jesaja 45

Kyk Jesaja 45:1 in konteks