Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 44:26 Die Boodskap (DB)

Ek laat die dinge gebeur wat my dienaar vir julle sê nog gaan gebeur. Ek laat dit waar word wat my boodskapper vir julle gesê het. Ek sê vir julle dat daar weer mense in Jerusalem sal bly. Die dorpe in Juda sal herbou word. Ek sal die bouvalle van Jerusalem weer opbou.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 44

Kyk Jesaja 44:26 in konteks