Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 44:19 Die Boodskap (DB)

Dit kom nie eens by hulle op om ’n oomblik na te dink en vir hulleself te sê nie: “Ek het dan met die een helfte vuur gemaak om brood te bak en vleis gaar te maak, hoe kan ek nou die ander helfte gebruik om ’n afgod van te maak? Ek bid mos nou tot ’n stuk hout!”

Lees volledige hoofstuk Jesaja 44

Kyk Jesaja 44:19 in konteks