Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 44:17 Die Boodskap (DB)

Van die hout wat nog oor is, gaan maak hy dan vir hom ’n afgodsbeeld. Hy buig voor die beeld neer en aanbid dit. Hy bid tot die beeld en hy sê: “Jy is my god. Jy moet my red!”

Lees volledige hoofstuk Jesaja 44

Kyk Jesaja 44:17 in konteks