Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 44:15 Die Boodskap (DB)

Wanneer hy dit afkap, gebruik die mens die hout om vuur te maak. Hy maak homself daarmee warm, of hy gebruik dit vir die vuur waarmee hy brood bak. Maar hy gebruik van dieselfde hout om vir hom ’n god te maak waarvoor hy buig. Hy maak daarvan ’n afgodsbeeld en dan gaan buig hy in aanbidding voor die beeld.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 44

Kyk Jesaja 44:15 in konteks