Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 44:12 Die Boodskap (DB)

Die smid werk met sy gereedskap en bewerk die yster in die vuur. Hy vorm die beeld met sy hamer op die aambeeld. Met sy gespierde arm slaan hy dit in die vorm wat hy dit wil hê. Maar hy is ook maar net ’n mens. Hy word ook maar honger en moeg. As hy nie water drink nie, raak hy ook maar uitgeput.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 44

Kyk Jesaja 44:12 in konteks