Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 41:9 Die Boodskap (DB)

Ek het jou gaan haal by die heel verste plekke op die wêreld. Ek het jou laat kom van die uithoeke van die aarde af. Ek het vir jou gesê: “Kom bid tot My.” Ek het jou vir My uitgekies. Ek sal jou nooit in die steek laat nie.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 41

Kyk Jesaja 41:9 in konteks