Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 41:26 Die Boodskap (DB)

Was daar ’n afgod wat al voor die tyd gesê het dat dit sal gebeur, sodat ons dit voor die tyd kon weet en toegee dat hy reg was? Nee, daar was niemand wat dit kon sê nie. Nie een van ons het so iets voor die tyd gehoor nie. Niemand het enigeen so iets hoor sê nie.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 41

Kyk Jesaja 41:26 in konteks