Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 41:20 Die Boodskap (DB)

Dan sal almal sien wat gebeur het. Hulle sal insien en erken dat dit die Here is wat die wonderwerk laat gebeur het. Die hoë God van Israel het die onmoontlike reggekry.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 41

Kyk Jesaja 41:20 in konteks