Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 41:2 Die Boodskap (DB)

Wie anders is dit as die Here wat hierdie koning uit die ooste sal laat kom om alles voor hom plat te trap? Wie anders sal hom help om nasies te oorwin en konings voor hom te laat buig? Wie anders help hom om die nasies soos stofwolke met sy swaard voor hom uit te jaag? Wie anders help hom om hulle met sy boog op loop te jaag soos gras wat voor die wind wegwaai?

Lees volledige hoofstuk Jesaja 41

Kyk Jesaja 41:2 in konteks