Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 39:2 Die Boodskap (DB)

Hiskia was baie beïndruk met die besoekers en hy het hulle oral rondgevat en by hulle gespog met al sy geld en besittings en ook met sy militêre mag. Daar was nie ’n plek in sy koninkryk wat hy nie vir hulle gewys het nie.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 39

Kyk Jesaja 39:2 in konteks