Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 39:1 Die Boodskap (DB)

Nie te lank na hierdie gebeure nie het koning Merodak-Baladan, die nuwe koning van Babel, ’n paar van sy amptenare na Hiskia toe gestuur met briewe en geskenke. Hy het dit gedoen nadat hy van Hiskia se siekte gehoor het en hoe hy gesond geword het.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 39

Kyk Jesaja 39:1 in konteks