Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 36:3 Die Boodskap (DB)

Drie van Hiskia se staatsamptenare is toe af na Sanherib se persoonlike assistent toe om met hom te gaan onderhandel. Hulle was die paleisbestuurder, Eljakim (sy pa was Gilkija), die staatsekretaris, Sebna, en die hoof uitvoerende beampte van die paleis, Joag (sy pa was Asaf).

Lees volledige hoofstuk Jesaja 36

Kyk Jesaja 36:3 in konteks