Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 36:2 Die Boodskap (DB)

Hy het toe sy persoonlike assistent met ’n groot leër van Lakis af na Jerusalem toe gestuur met die bedoeling om koning Hiskia te dwing om oor te gee. Die Assiriërs het stelling ingeneem by die waterkanaal wat die water van die boonste dam af na die stad toe gelei het. Dit was langs die pad by die stuk grond waar die mense gewerk het wat die materiaal vir die klere gekleur het.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 36

Kyk Jesaja 36:2 in konteks