Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 36:16 Die Boodskap (DB)

Moenie na Hiskia luister nie! Aanvaar eerder hierdie voorwaardes van die koning van Assirië: Kom uit en gee julle vrywillig oor. As julle dit doen, sal ek julle toelaat om in vrede te bly lewe. Julle sal toegelaat word om op julle eie grond aan te bly en julle eie vrugte te bly eet en water uit julle eie putte te drink.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 36

Kyk Jesaja 36:16 in konteks