Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 36:12 Die Boodskap (DB)

Maar hy was reg met ’n antwoord vir hulle: “Dink julle die koning het my net na Hiskia en na julle paar toe gestuur met sy waarskuwing? O nee, die mense wat daar op die stadsmuur is, moet dit ook hoor, want hulle gaan die lydende party wees. Dit is hulle wat, as die hongersnood kom, hulle eie ontlasting sal moet eet en hulle eie urine sal moet drink om aan die lewe te probeer bly!”

Lees volledige hoofstuk Jesaja 36

Kyk Jesaja 36:12 in konteks