Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 33:20 Die Boodskap (DB)

Maar kyk na Jerusalem, die stad waarin die feeste vir die Here gehou word. Jerusalem, ’n veilige, permanente blyplek. Dit is soos ’n tent wat nooit geskuif word nie, waarvan die tentpenne stewig en vas in die grond ingekap is en die toue wat dit regop hou, nooit breek nie.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 33

Kyk Jesaja 33:20 in konteks