Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 33:15 Die Boodskap (DB)

Slegs iemand wat ’n eerlike lewe lei en die waarheid praat, wat nie ander afpers om geld te maak nie en niks met omkopery te doen het nie, het die reg om naby die Here te kom. Moenie eers na iemand luister wat ’n moord of misdaad beplan nie.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 33

Kyk Jesaja 33:15 in konteks