Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 33:14 Die Boodskap (DB)

Maar ook die sondaars en slegte mense in Jerusalem bewe van vrees. Hulle sê: “Die Here se oordeel is soos ’n verwoestende vuur wat vir ewig bly brand. Hoe kan ons hoop om in sy teenwoordigheid te oorleef?”

Lees volledige hoofstuk Jesaja 33

Kyk Jesaja 33:14 in konteks