Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 31:4 Die Boodskap (DB)

Die Here het vir my gesê: Soos ’n leeu of ’n jong leeu, nadat hy ’n skaap gevang het, lê en grom om dit op te pas en hom nie steur aan die geraas van die groep skaapwagters wat hom probeer verjaag nie, net so laat die Here niemand toe om te probeer vat wat aan Hom behoort nie. Daar is niks wat die Here die Almagtige kan keer om te kom en op die berg Sion te kom veg vir wat Syne is nie.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 31

Kyk Jesaja 31:4 in konteks