Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 31:3 Die Boodskap (DB)

Die Egiptenaars is mense, beslis nie gode nie, en hulle perde is vlees en bloed, beslis nie bonatuurlike wesens nie. Wanneer die Here sy arm optel en hulle klap, val hulle om soos ’n veertjie; die arme swakker nasie wat op hulle vertrou het, word deur dieselfde lot getref. Hulle sal saam vernietig word.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 31

Kyk Jesaja 31:3 in konteks