Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 30:26 Die Boodskap (DB)

Dan sal die maan net so helder soos die son skyn en die son sal sewe keer skerper as gewoonlik wees, byna asof al die sonlig van sewe dae bymekaargesit is op een dag. Dit is hoe dit sal lyk op dié dag wanneer die Here sy volk se stukkende plekke verbind en die wonde wat Hy hulle toegedien het, weer gesond maak.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 30

Kyk Jesaja 30:26 in konteks