Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 29:17 Die Boodskap (DB)

Dit is nie meer lank nie, dan sal die wildernis waarin die Libanon verander het, weer ’n vrugbare gebied wees. En die landerye sal so vrugbaar wees dat dit wat daarop groei vir ’n bos aangesien sal word.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 29

Kyk Jesaja 29:17 in konteks