Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 29:16 Die Boodskap (DB)

Hoe naïef kan ’n mens wees! Die Here is tog die pottebakker, en die pottebakker en die klei kan mos nooit ewe belangrik wees nie. Julle is die kleipotte wat Hy gemaak het, julle kan nie omdraai en sê: “Hy het ons nie gemaak nie.” Nog minder kan ’n kleipot ooit van die pottebakker sê: “Hy weet nie wat hy doen nie.”

Lees volledige hoofstuk Jesaja 29

Kyk Jesaja 29:16 in konteks