Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 28:1 Die Boodskap (DB)

’n Groot krisis gaan Samaria tref, die trots van die dronk leiers van Efraim. Die stad wat hoog op die berg lê en afkyk op die vrugbare vallei se grootheid is aan die verdwyn, net soos die verlepte blomkrone op sy dronk leiers se koppe.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 28

Kyk Jesaja 28:1 in konteks