Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 27:13 Die Boodskap (DB)

Op daardie dag sal daar op ’n groot trompet geblaas word. Dan sal almal wat na Egipte toe verjaag is en almal wat in Assirië verlore geraak het, weer terugkom na hulle eie land toe. Dan sal hulle die Here die Almagtige weer op sy heilige berg in Jerusalem aanbid.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 27

Kyk Jesaja 27:13 in konteks