Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 27:12 Die Boodskap (DB)

Maar daar kom ’n tyd waarop die Here die Israeliete weer bymekaar sal maak, van die Eufraat af tot by die stroom wat die grens met Egipte vorm. Hy sal hulle een vir een gaan haal soos wanneer ’n mens in die oestyd die koring en die kaf van mekaar skei en dan die koringkorrels sorgvuldig bymekaarmaak.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 27

Kyk Jesaja 27:12 in konteks