Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 23:13 Die Boodskap (DB)

Dit is die Babiloniërs wat Tirus gaan vernietig en nie die Assiriërs nie. Hulle sal vestingwalle bou om oor die stad se mure te klim en al die paleise daarin afbreek sodat die stad soos ’n puinhoop sal lyk. Die enigste inwoners wat sal oorbly, is die woestyndiere wat tussen die puin sal loop en snuffel.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 23

Kyk Jesaja 23:13 in konteks