Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 23:12 Die Boodskap (DB)

Hy sê: Jou dae van feesvier is vir altyd verby. Jy was op jou tyd ’n pragtige stad vol lewe, maar daardie tyd is verby. Jy was ’n magtige stad, maar nou kry jou mense swaar. Selfs al vlug hulle Siprus toe, sal hulle nie veilig wees nie.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 23

Kyk Jesaja 23:12 in konteks