Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 20:4 Die Boodskap (DB)

Die koning van Assirië sal hierdie twee lande se mense gevange neem en hulle voor die voet, oud en jonk, kaal en sonder sandale aan hulle voete as ballinge wegvoer. Almal sal die kaal sitvlakke sien. Dit is die skande wat Egipte sal oorkom.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 20

Kyk Jesaja 20:4 in konteks