Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 2:6 Die Boodskap (DB)

Here, U het die afstammelinge van Jakob verwerp omdat hulle hulle oorgegee het aan Mesopotamiese bygelowe en net soos die Filistyne hulle met toordery besig hou. Hulle is al net so bygelowig soos hulle nuwe vriende met wie hulle omgaan.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 2

Kyk Jesaja 2:6 in konteks