Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 2:3 Die Boodskap (DB)

Volke sal daarnatoe kom en vir mekaar sê: “Kom ons gaan na die berg van die Here toe, waar die tempel van Israel se God is, sodat Hy ons kan leer wat Hy van ons verwag en ons dan daarvolgens kan lewe. Want die woord van die Here kom uit Jerusalem uit en Hy maak sy wil bekend van Sion af.”

Lees volledige hoofstuk Jesaja 2

Kyk Jesaja 2:3 in konteks