Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 2:21 Die Boodskap (DB)

Wanneer die Here die aarde met ’n aardbewing skud, sal die mense in grotte en in skeure in die rotse gaan wegkruip uit vrees vir die Here en die heerlikheid van sy Goddelike majesteit wat saam met Hom kom.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 2

Kyk Jesaja 2:21 in konteks