Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 19:20 Die Boodskap (DB)

Hierdie dinge sal die mense van Egipte aan die Here se teenwoordigheid herinner. As sy volk wat in Egipte is, vir die Here hulp vra omdat hulle verdruk word, sal die Here vir hulle iemand stuur om hulle vry te maak en te verlos van die Egiptenaars.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 19

Kyk Jesaja 19:20 in konteks