Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 17:3 Die Boodskap (DB)

Israel sal magteloos wees en Damaskus sal sy onafhanklikheid verloor. Die klompie Siriërs wat oorbly, sal net so hulpeloos wees soos die noordelike stamme wat nou in Israel woon, sê die Here die Almagtige.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 17

Kyk Jesaja 17:3 in konteks