Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 15:2 Die Boodskap (DB)

Die inwoners van Dibon gaan na hulle heiligdomme toe om oor die lot van Nebo en Medeba te treur, hulle huil oor Moab. Almal het hulle hare en baarde afgeskeer as ’n teken van rou.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 15

Kyk Jesaja 15:2 in konteks