Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 15:1 Die Boodskap (DB)

Hier is ’n aankondiging van die Here oor Moab se straf: Julle twee stede Ar en Kir sal in een nag verwoes word en daar sal ’n doodse stilte oor Moab hang.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 15

Kyk Jesaja 15:1 in konteks