Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 14:23 Die Boodskap (DB)

Ek sal Babel in ’n moeras verander. Net die uile sal daar wil bly, want Ek gaan hierdie stad met ’n besem wegvee totdat daar niks oorbly nie, sê die Here die Almagtige.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 14

Kyk Jesaja 14:23 in konteks