Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 14:21 Die Boodskap (DB)

Begin die slagting! Die seuns van hierdie koning mag nie toegelaat word om sy werk voort te sit nie. Op grond van wat hy gedoen het, mag hulle nie die kans kry om te regeer of weer stede te bou nie.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 14

Kyk Jesaja 14:21 in konteks