Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 14:2 Die Boodskap (DB)

Die nasies van die wêreld sal die Here se volk help om na hulle eie land toe terug te keer. Dié wat saam met hulle daarheen teruggaan om daar te gaan woon, sal vir hulle werk. Dié wat Israel gevange geneem het, sal nou deur Israel gevange geneem word en hulle sal regeer oor die mense wat hulle verdruk het.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 14

Kyk Jesaja 14:2 in konteks