Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 14:19 Die Boodskap (DB)

maar kyk na jou, jy het nie ’n behoorlike graf nie. Hier lê jy weggegooi soos ’n vrot tak wat niks beteken nie. Jy is sommer saam met die gewone mense wat in die oorlog dood is in ’n groot, gesamentlike graf gegooi. Hulle loop sonder eerbied oor jou lyk terwyl hulle die gat met klippe toegooi.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 14

Kyk Jesaja 14:19 in konteks